This is a TRUE STORY of a friend of mine... WOW!
Background: he's a normal guy living life. He knew that God lives, but that's all....
Here's his story in AFRIKAANS...
"Here it is..ek was in Engeland.
ek het in my kombuis gechill en n sigaret gerook & my koffietjie gedrink. ek was homesick, BAIE homesick. Het na my ma en pa en boeties gemis - dit was about 9:00 AM in November gewees. Dit was donker (dawn+bewolkte England weather) maar dinge was steeds visible en daar was ligte drizzle. Ek was basically in trane en het net geworry oor almal hier (SA). EKT GLAD NIE GOD GEKEN SOOS EK NOU DOEN NIE!
Ek het nie lekker gevoel nie en het met my rug na die venster toe gesit. Ek draai toe na my 'last resort' GOD en vra " Here? Gee my asb net n bietjie lig in my lewe!" Als was doodstil in die huis, die andr was al werk toe... My rug het begin brand - LETTERLIK-WARM raak.. ek dig toe by myself - WTF?? toe kyk ek obviously om, en in die donker wolke sien ek n oop gap - die lig het oor die huis geskyn, deur die venster, tot op MY rug...NA ek gevra het vir bietjie lig in my lewe.
Hoe kan mens nou doubt dat Hy daar is? dit het my van my voete af geslaan. Dit is MY storie en ek sal NOOIT weer terug kyk nie. God kom ons haal....Binnekort!"
How awesome is THIS? GOD LIVES!!!!!!
i'm getting chills everytime I read this! God is GOOD!
ReplyDelete